Apartment / Flat For Rent in Strand, Strand
Asking Price :
R 10 000
(542 EUR*)
per month
Province:Western Cape City:Strand Suburb:Strand Bedrooms:2 Bathrooms:1
Woonstel Te Huur - Nautica Strand
Ruim moderne Woonstel Beskikbaar Te Huur in Strand - Nautica.
Woonstel is 200 meter loop afstand na die see en naby winkels gelee, idiaal vir Korporatiewe kliente - 6 Maande Kontrak Beskikbaar.
Woonstel is op die 2de vloer met sy eie balkon, Netjiese, veilig en rustige area
ingesluit die huur van woonstel:
- 40 GB data per maand
- Basiese DSTV pakket
- Ten volle gemeubeleerd
- Elektronies kluis in woonstel
- Woonstel het Een parkeerplek plek in "basement"
- Badkamer
- 2 Slaapkamers met Laminated vloere
- Moderne kombuis