Signup for Property Alerts
Be the first to know about new
properties on the market!

Email a Friend Share

 ref # 193

print

R 7 500 (429 EUR*) per month

select a 2nd currency

2
1
1

Available From

Available Now


2 Slaapkamer Huis Te Huur - Eden, Strand

Twee Slaapkamer Huis beskikbaar 1 Jan 2019 / 1 Feb 2019

Geskik vir mense bo 60 jaar oud.

2 slaapkamer huis met 1 badkamer (bad in stort)
Oop plan Kombuis en Sitkamer met ingeboude kaste (stoof en oond)
Private tuin
1x toesluit motorhuis
Pre paid krag
HUURDERS BETAAL NIE VIR WATER NIE.



  • DEPOSITO SLEGS 1x maand se huur
  • Skoon ITC checks
  • bankstate en Salaris state sal aangevra word met Aansoek .
  • GEEN DIERE

Message Agent